
2 Days ago
Doen jou bietjie goed waar jy ookal is; dit is daardie bietjies wat die wêreld oorweldig wanneer dit saamgevoeg word.
#Joshua2415MEN
3 Days ago
Moenie bang wees vir die aanvalle van vyandige mense nie. Wees versigtig vir die vriende wat jou heeltyd vlei. ~Dale Carnegie
@joshua2415MEN
4 Days ago
Dit is baie belangrik om elke dag ten minste iets te doen wat jou gelukkig maak. ~Bob Ross
#Joshua2415MEN
5 Days ago
Niks wat jy aan jou dra is so belangrik soos jou glimlag nie. ~Connie Stevens
@joshua2415MEN
6 Days ago
The hardest job kids face today is learning good manners without seeing any. ~Fred Astaire
@joshua2415MEN